" By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #91040] |
Ma, 08 Maart 2004 04:05 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hennie Aucamp
By Siembamba se lykie
Siembamba mame se kindjie
Siembamba mame se kindjie
draai sy nek om, gooi hom in die sloot
trap op sy kop dan is hy dood
Weer in die wasgoed
klimaat in die hout:
was kindjie net soeler
was kindjie nie koud
Jou mame voel kroes
maar Die Law geskied:
haar duisman geknater
en jy net 'n lied
Siembamba mame se kindjie
Siembamba mame se kindjie
draai sy nek om, gooi hom in die sloot
trap op sy kop dan is hy dood
|
|
|
Re: " By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #91041 is 'n antwoord op boodskap #91040] |
Ma, 08 Maart 2004 05:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Wonderlike wiegeliedjie waarmee ons almal grootgeword het.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:MhS2c.143306$ah.18709@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> Hennie Aucamp
> By Siembamba se lykie
> Siembamba mame se kindjie
> Siembamba mame se kindjie
> draai sy nek om, gooi hom in die sloot
> trap op sy kop dan is hy dood
>
> Weer in die wasgoed
> klimaat in die hout:
> was kindjie net soeler
> was kindjie nie koud
> Jou mame voel kroes
> maar Die Law geskied:
> haar duisman geknater
> en jy net 'n lied
>
> Siembamba mame se kindjie
> Siembamba mame se kindjie
> draai sy nek om, gooi hom in die sloot
> trap op sy kop dan is hy dood
>
|
|
|
|